podcasts.eu.org

RSG Geldsake met Moneyweb

by Moneyweb Radio · 150 episodes

BusinessInvesting

Website ↗ More by author

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Latest episodes

  1. Sewe uit tien SA ondernemings betaal lospryse ná kuberaanvalle – Sophos

    Prof Danny Myburgh – besturende direkteur, Cyanre & medeprofessor, Noordwes-Univesiteit (NWU) Volg RSG Geldsake op Twitter

    10 min
  2. Ondernemings wag jare vir besluite oor invoertariewe

    Anneke Janse van Vuuren – bestuurder: data-oplossings, XA Global Trade Advisors Volg RSG Geldsake op Twitter

    7 min
  3. “Ons kliënte kom terug” - Summers

    Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Volg RSG Geldsake op Twitter

    12 min
  4. Brasilië wys hoe markte verkeerd kan wees

    Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

    8 min
  5. Kan Suid-Afrika ’n internasionale finansiële sentrum word?

    Diaan Janse van Rensburg – besturende direkteur van Efficient Invest Volg RSG Geldsake op Twitter

    7 min
  6. RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 Oktober 2026

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    50 min
  7. Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Dr Chris Harmse – raadgewende ekonoom, Sequoia Investment Volg RSG Geldsake op Twitter

    18 min
  8. Die SAA het (weer) kontantvloeiprobleme

    Dr. Joachim Vermooten – vervoerekonoom van die Universiteit van Johannesburg Volg RSG Geldsake op Twitter

    12 min
  9. Markoorsig

    Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter

    9 min
  10. Ondernemings begin KI ernstig opneem

    Tertius Zitzke – uitvoerende hoof, 4Sight Holdings Volg RSG Geldsake op Twitter

    7 min
  11. RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Oktober 2025

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    51 min
  12. “’n Vertraagde trein het GoMetro op die spoor gesit

    Justin Coetzee – uitvoerende hoof, GoMetro Volg RSG Geldsake op Twitter

    8 min
  13. ’n Wisselvallige markte skep uitstekende geleenthede

    Tim Acker – portefeuljebestuurder, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter

    9 min
  14. “Famous Brands voel die druk van versigtige verbruikers

    Darren Hele – uitvoerende hoof, Famous Brands Volg RSG Geldsake op Twitter

    6 min
  15. Clicks mik na 1 200 winkels ondanks moeilike mark

    Bertina Engelbrecht – uitvoerende hoof, Clicks Volg RSG Geldsake op Twitter

    7 min
  16. Afrimat: "Swakste handelstoestande sedert notering in 2006”

    Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat Volg RSG Geldsake op Twitter

    8 min
  17. Markoorsig : PHP maak markte skrik

    Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

    6 min
  18. RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 22 Oktober 2026

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    49 min
  19. Die soet en suur van die MTBPS

    Prof Andre Roux, Stellenbosch University & Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

    15 min
  20. Die SAID kry ’n welkome kommoditeitsmeevaller

    Dr Johnstone Makhubu – kommissaris, SARS Volg RSG Geldsake op Twitter

    8 min
Nothing playing
0:00 / 0:00