Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.
Latest episodes
-
14 min
Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet
Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid…
-
17 min
Hoe weet misdadigers wie groot bedrae kontant onttrek?
Ons hoor gereeld van mense wat beroof word na hulle groot bedrae kontant by 'n bank onttrek het. Laeveld Brunch gesels met Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon. 100.5F…
-
12 min
Red jou groente wat verwelk
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan…
-
14 min
Rekord-brandstofpryse: Moontlike toename in diefstal verwag
Callum MacPherson en Gerald Coetzee van Securicon sê weens die toename in brandstofpryse raak die moontlikheid dat die diefstal daarvan sal toeneem ook groter. 100.5FM Radio Laevel…
-
9 min
Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas
Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pum…
-
6 min
Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld
Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die beso…
-
11 min
Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?
Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Ne…
-
22 min
The Rhythm of Resilience
Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communiti…
-
7 min
Amaculo Drakie Sonskyntoer arriveer in Mpumalanga
Die Drakensberg Seunskoor is op toer in die Laeveld en Mpumalanga. Hendrik Bekker gesels met die Middag Game Drive oor hul vertonings. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
-
10 min
Pumas soek tuis halfeind in SA Beker
Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, twee…
-
13 min
Krane in Barberton-area loop droog
Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer. 100.5FM Radio Laeve…
-
8 min
Callum Makiti met pannekoek
Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
-
5 min
Senteeko-dam nougekeurig gemonitor
Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly…
-
9 min
R3,5 miljard se vloedskade in Mpumalanga aangerig
Mpumalanga het na raming R3,5 miljard se skade gely tydens die onlangse oorstromings. Cogta se Freddy Ngobe gesels met ons. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
-
5 min
Kanselleer jou wildtuin-besoek
Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar re…
-
4 min
Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit
Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en…
-
7 min
Nuwe album vir Kris Ray
Kris Ray het Vrydag 'n nuwe album vrygestel. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
-
7 min
Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie
Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenali…
-
18 min
Harcourts help jou voorberei om eiendom te koop
Harcourts haal enige kompleksiteit uit die koop van 'n eiendom. Boet Nothnagel bespreek die koop- en registrasieproses met Sonop Ontbyt. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
-
11 min
Merang 'n viering van Afrikaanse digkuns
Merang is 'n versamelbundel heerlike gedigte wat uitgegee is saam met die Eeufeesviering van Afrikaans, maar dit is ook meer as dit, vertel een van die redakteurs en samestellers,…