podcasts.eu.org

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

by 100.5FM Radio Laeveld · 150 episodes

NewsEntertainmentMusic

Website ↗ More by author

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.

Latest episodes

  1. Knitted Knockers ondersteun kankerpasiënte

    Naomi Philander vertel meer oor KANSA se pruikprogramme en Knitted Knockers.

    7 min
  2. KANSA: So werk siftingstoetse

    Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.

    12 min
  3. KANSA: Sorgtuistes maak behandeling bereikbaar

    Gavin Kestir is KANSA se dienstebestuurder van sorgtuistes. Hy vertel waar hulle in die proses is om so ‘n tuiste in Nelspruit op te rig.

    12 min
  4. KANSA 95 jaar oud

    KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.

    17 min
  5. Siftingstoetse is noodsaaklik sê KANSA

    Cisca Loggenberg van KANSA verduidelik hoe sfitingstoetse werk, wat KANSA jou bied, hoekom jy dit moet doen, en hoe gereeld dit nodig is.

    10 min
  6. Fokus op mansgesondheid die maand

    November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.

    19 min
  7. Sportverslag met Anton 24 November

    Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.

    9 min
  8. Sportverslag met Anton 17 November

    Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels alles oor die naweek se krieket, rugby en nog meer met Laeveld Brunch.

    10 min
  9. Fokus op borskanker die maand

    Oktober is borskankerbewusmakingsmaand. Sharon Venter, KANSA se Koördineerder vir Versorgingsoorde in George en die Dienskoördineerder vir palliatiewe sorg, stomasorg en kliniekond…

    9 min
  10. KANSA bied ondersteuning vir kinders

    Kinders wat met kanker gediagnoseer word het spesiale behoeftes wat verskil van die van volwassenes. KANSA bied daarom spesifieke ondersteuning. Anina Meiring, dienstebestuurder va…

    13 min
  11. KANSA: Berading landwyd gratis beskikbaar

    KANSA bied mense wat met kanker gediagnoseer word telefoniese beradingsdienste in 'n verskeidenheid tale wat landwyd beskikbaar is. Maatskaplike werker, Gretchen Minnaar, vertel me…

    10 min
  12. KANSA: Kry hier kliniese ondersteuning

    Vlooi Venter, 'n opleier en kliniese verplegingspesialis by KANSA, vertel meer oor die kliniese ondersteuning wat die die organisasie vir pasiënte en hul naastes bied.

    13 min
  13. KANSA dienste: Hulp met stomas

    Dorothy du Plooy is KANSA se dienste spesialis wat nasionaal verpleginsondersteuning en hulp met stomas bied.

    6 min
  14. Oe-ê-ê Karin: Daardie is mý sitplek

    Karin klim op 'n vliegtuig, maar daar sit iemand op "haar" sitplek. Sports volg in die beknopte spasie... Oe-ê-ê.

    5 min
  15. Straatdebat: Hoe het jy Innibos ervaar?

    Innibos is vir die eerste keer sedert 2019 weer die naweek aangebied en dit was 'n dawerende sukses. 100.5FM het vir die drie dae regstreeks uitgesaai vanaf die fees en Denise het…

    5 min
  16. Straatdebat: Goue oues

    Watter liedjie sal vir jou altyd lewendig bly? Amanda gaan vind uit wat luisteraars as hul Goue Oues beskou.

    6 min
  17. Musiekdebat: Lila Swift

    Lila Swift, 'n boorling van die Laeveld, het onlangs haar eerste enkelsnit en musiekvideo vrygestel. Sy gesels met Amanda oor liedjies skryf, hoekom Taylor Swift haar inspireer en…

    6 min
  18. Sonop gaan vang slange in die Bos

    Anneke van Schoor van Lowveld Venom Suppliers gesels met Sonop Ontbyt oor slange in die Laeveld.

    6 min
  19. Laeveld Ervaring: Ontmoet nuwe KLCBT president

    Prof. David Mabunda is gisteraand ingehuldig as president van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT). Hy sal vir die volgende twee jaar hierdie skip stuur. Hy deel s…

    24 min
  20. Oe-ê-ê: Karin koop amandelmelk

    Karin gee mos glad nie om, om daarop aan te dring om die bestuurder te sien nie. Sy het dit veral nodig gevind om te kla toe sy probeer om van 'n spesiale aanbieding op amandelmelk…

    4 min
Nothing playing
0:00 / 0:00