podcasts.eu.org

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

by 100.5FM Radio Laeveld · 150 episodes

MusicNews

Website ↗ More by author

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

Latest episodes

  1. Braai Hard vir Power of 8 000

    Die tweede aflewering van Braai Hard vind Saterdag plaas ten bate van Power of 8 000. Greg Austin en Angela Kent gesels met die Middag Game Drive.

    7 min
  2. Luilekker Sondag: Soul Taxi

    Jamie Negrao en Neil Fishwick van Soul Taxi was gister Anne se gaste tydens Luilekker Sondag.

    8 min
  3. Securicon: Oop vensters in die hitte

    Callum MacPherson en Gerald Erasmus gesels met Laeveld Brunch.

    19 min
  4. Wêreld Woordeboekdag

    Wêreld Woordeboekdag was Vrydag, 16 Oktober. 100.5FM het gesels met Yolandi Farham, die uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press oor kunsmatige intelligensie (KI) e…

    11 min
  5. Luilekker Sondag: Nicolene Breytenbach

    Die plaaslike sangeres Nicolene Breytenbach was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.

    8 min
  6. Pas op met vuur te midde van baie hoë brandgevaar

    Dis baie warm en droog en die brandgevaar is hoog, waarsku André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging.

    6 min
  7. Sluit aan by Amazing Race

    Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.

    12 min
  8. Learn Beyond the Label hou werkswinkel

    Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amand…

    11 min
  9. Wip op vir Flamboyant met 'n doel

    Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.

    11 min
  10. Reën buite, verlies binne: Is jou onderneming stormgereed?

    Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor somerreën.

    9 min
  11. Big 6 - 500 Gong Challenge

    Bernard van Rooyen en Geon Clark van die Laeveld-tak van Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging (BJV) het met Laeveld Brunch kom gesels oor die afgelope naweek se Big 6 - 500 G…

    15 min
  12. Johannes Meyer doen die Big Pull

    Johannes Meyer gaan vanaf November tydens The Big Pull 'n 16-ton-vragmotor van Centurion na die Paarl toe trek. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die 40-dag trek.

    11 min
  13. Mahindra OJA kompakte trekker

    Mahindra Nelspruit se OJA kompakte trekker is ideaal vir boere wat met kleiner gewasse soos bloubessies, avo's en makadamias boer. Michelle Prinsloo gesels met die Middag Game Driv…

    7 min
  14. VLU Odonata hou fyntee

    Die VLU Odonata hou volgende Saterdag 'n fyntee. Mariëtte Joubert gesels met ons.

    11 min
  15. Luilekker Sondag: Felecia Pretorius

    Die plaaslike sangeres Felecia Pretorius was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.

    10 min
  16. N4-konstruksie: Dis hoekom

    Daar is tans baie konstruksiewerk en rehabilitasieprojekte op die N4 aan die gang. Solange Soares van TRAC gee 'n opdatering van wat aangaan.

    10 min
  17. Nicolene Teixeira: Laeveld-lief

    Die plaaslike sangeres Nicolene Teixeira se jongste vrystelling is "Laeveld-lief".

    8 min
  18. Black Sable Risikobestuur: Let op klein waarskuwingstekens

    Kyk vir lekplekke aan jou plafon voor die skade vererge, maan Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur.

    11 min
  19. Penryn bied aan The Things We Carry

    Penryn College nooi Laevelders om die ervarings van jong kunstenaars te beleef met "The Things We Carry"-kunsuitstalling. Michelle Booysen, die kunshoof, gesels met Sonop Ontbyt oo…

    9 min
  20. Plaaslike ontwerper wen by ComicCon

    Die plaaslike ontwerper Salome Nel het by die onlangse ComicCon Africa se Championship of Cosply die "Best Prop"-toekenning gewen.

    7 min
Nothing playing
0:00 / 0:00