podcasts.eu.org

RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb

by Moneyweb Radio · 28 episodes

NewsBusinessInvesting

Website ↗ More by author

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak. Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.

Latest episodes

  1. Waaraan om te dink as jy vroeë aftrede aangebied word.

    Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG

    24 min
  2. Hoe kies ek die "beste" finansiële raadgewer?

    Elke Brink - finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch

    25 min
  3. Lede van mediese fondse kan in November hul fondsopsies verander

    Lede moet egter seker maak hulle verstaan hoe die voordele en dekking gaan verander.

    22 min
  4. Die grootste geldfoute om te vermy

    Hennie Bezuidenhoudt - mede-stigter, direkteur en voorsitter van OrbVest se Beleggingskomitee & Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management, Stellenbosch.

    25 min
  5. Hoe kies jy 'n batebestuurder?

    Hennie Bezuidenhoudt - mede-stigter, direkteur en voorsitter van OrbVest se Beleggingskomitee & Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth Sandton

    24 min
  6. Belê in mediese eiendom in die VSA

    Machiel Lucas - direkteur, Orbvest

    25 min
  7. Hoe maak jy kinders finansieel selfstandig?

    Jeanette Marais - uitvoerende hoof van Momentum Investments en adjunk uitvoerende hoof van Momentum Metropolitan

    25 min
  8. Oorweeg alle risiko's voor jy 'n beleggingseiendom koop

    Eric Jordaan - finansiële adviseur, Crue Invest & Peter Mennen - regshoof, Tenant Profile Network (TPN)

    25 min
  9. Persoonlike finansies: daar is altyd 'n risiko betrokke met banksake en tegnologie

    Ons praat oor 'n onderwerp wat almal wat sy banktake op ‘n elektroniese instrument doen raak. Die ombudsman vir banksake in Suid-Afrika, Reana Steyn, sê terwyl banke tegnologie en…

    24 min
  10. Persoonlike finansies: Is kripto ‘n bateklas?

    Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Earle Loxton - uitvoerende hoof & mede-stigter, DCX Capital

    26 min
  11. Die nuwe konsepwysigings aan die Pensioenfondswet skryf nie voor in watter infrastruktuurprojekte aftreefondse…

    Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

    24 min
  12. Wat moet jy doen as jy afgelê gaan word?

    Danie Pretorius - direkteur en arbeidsprokereur , Fluxmans Prokereurs

    25 min
  13. Sukkel jy om met jou salaris uit te kom? Begin woeker en kry 'n tweede inkomstestroom

    Divan Botha – restaurant eienaar, The Whippet en Flight Coffee

    25 min
  14. Korttermynversekering hoef nie 'n nagmerrie te wees nie

    Sumarie Greybe - medestigter van Naked versekering

    20 min
  15. Persoonlike finansies: Hoekom is dit belangrik om jou testament op datum te hou?

    Rita Cool - finansiële beplanner, Alexander Forbes & Louis Jooste - fidusiêre spesialis, FNB Private Wealth

    25 min
  16. Persoonlike finansies: Hoe kan pensioenarisse hul rente-inkomste verhoog?

    Eben Mare - Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings by Absa Batebestuur & Mia Kruger - Direkteur, Kruger Internasionaal

    25 min
  17. 15 SEPTEMBER-PERSONALFINANCE01

    Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak. Wee…

    25 min
  18. Persoonlike finansies: Hoe om in die buiteland te belê

    Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria & Jaco van Tonder - adviseursdienste by Investec Batebestuur

    25 min
  19. Persoonlike finansies: Meer as 20% van SA huishoudings se inkomste daal met tot 50%

    Ronel Jooste - Financially Fit Life

    25 min
  20. Persoonlike finansies: Covid-19 plaas druk op mediese fondse

    Deon Kotzé - hoof van navorsing en ontwikkeling, Discovery Health

    24 min
Nothing playing
0:00 / 0:00