As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Latest episodes
-
7 min
Braai Hard vir Power of 8 000
Die tweede aflewering van Braai Hard vind Saterdag plaas ten bate van Power of 8 000. Greg Austin en Angela Kent gesels met die Middag Game Drive.
-
8 min
Luilekker Sondag: Soul Taxi
Jamie Negrao en Neil Fishwick van Soul Taxi was gister Anne se gaste tydens Luilekker Sondag.
-
19 min
Securicon: Oop vensters in die hitte
Callum MacPherson en Gerald Erasmus gesels met Laeveld Brunch.
-
14 min
Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet
Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid…
-
11 min
Wêreld Woordeboekdag
Wêreld Woordeboekdag was Vrydag, 16 Oktober. 100.5FM het gesels met Yolandi Farham, die uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press oor kunsmatige intelligensie (KI) e…
-
8 min
Luilekker Sondag: Nicolene Breytenbach
Die plaaslike sangeres Nicolene Breytenbach was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
-
6 min
Pas op met vuur te midde van baie hoë brandgevaar
Dis baie warm en droog en die brandgevaar is hoog, waarsku André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging.
-
12 min
Sluit aan by Amazing Race
Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
-
11 min
Learn Beyond the Label hou werkswinkel
Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amand…
-
17 min
Hoe weet misdadigers wie groot bedrae kontant onttrek?
Ons hoor gereeld van mense wat beroof word na hulle groot bedrae kontant by 'n bank onttrek het. Laeveld Brunch gesels met Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon. 100.5F…
-
11 min
Wip op vir Flamboyant met 'n doel
Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
-
9 min
Reën buite, verlies binne: Is jou onderneming stormgereed?
Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor somerreën.
-
15 min
Big 6 - 500 Gong Challenge
Bernard van Rooyen en Geon Clark van die Laeveld-tak van Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging (BJV) het met Laeveld Brunch kom gesels oor die afgelope naweek se Big 6 - 500 G…
-
11 min
Johannes Meyer doen die Big Pull
Johannes Meyer gaan vanaf November tydens The Big Pull 'n 16-ton-vragmotor van Centurion na die Paarl toe trek. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die 40-dag trek.
-
7 min
Mahindra OJA kompakte trekker
Mahindra Nelspruit se OJA kompakte trekker is ideaal vir boere wat met kleiner gewasse soos bloubessies, avo's en makadamias boer. Michelle Prinsloo gesels met die Middag Game Driv…
-
11 min
VLU Odonata hou fyntee
Die VLU Odonata hou volgende Saterdag 'n fyntee. Mariëtte Joubert gesels met ons.
-
12 min
Red jou groente wat verwelk
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan…
-
10 min
Luilekker Sondag: Felecia Pretorius
Die plaaslike sangeres Felecia Pretorius was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
-
10 min
N4-konstruksie: Dis hoekom
Daar is tans baie konstruksiewerk en rehabilitasieprojekte op die N4 aan die gang. Solange Soares van TRAC gee 'n opdatering van wat aangaan.
-
8 min
Nicolene Teixeira: Laeveld-lief
Die plaaslike sangeres Nicolene Teixeira se jongste vrystelling is "Laeveld-lief".