podcasts.eu.org

Eastern Cape News

by SABC News and Current Affairs · 312 episodes

News

Website ↗ More by author

All the latest Eastern Cape news from SABC News.

Latest episodes

  1. Oom Jan Steenberg (114) van Colchester.

    INTRO: As hulle net hulle beloftes wil hou! Dis die bekommernis van die 114 jarige oom Jan Steenberg van Colchester naby Port Elizabeth. In sy leeftyd het hy al regerings gesien ko…

    6 min
  2. HANEKOMS

    INTRO: By baie skole beteken die einde van die jaar ook dat geliefde onderwysers gegroet moet word wat aftree. Dan word daar met heimwee teruggekyk op hulle loopbane, die soet en d…

    8 min
  3. Boere music is popular with young and old, and part of SA's heritage.

    Boere music is synonymous with the "lang arm" dance and get togethers. Music is one of the aspects that determine the heritage and culture of people. Boere music has been very popu…

    5 min
  4. Boeremusiek gewild onder oud en jong. -Erfenismaand.

    Boeremusiek is sinoniem met langarm dans en gesellige samesyn. Dit het al sy beslag gekry in die oorlogsjare in die 19-veertigs, en die gewildheid neem toe - ook onder jongmense. D…

    8 min
  5. BUNGEE

    The Eastern Cape brands itself as the adventure province. It does indeed offer an exciting menu of adventure related tourism through its game parks, ocean activities and sport. It…

    3 min
  6. REKSPRONG

    INTRO: Die Oos Kaap staan bekend as die Avontuur Provinsie. Dit bied van wildparke en see-aktiwiteite, tot sport geleenthede en selfs die w^ereld se hoogste brug waarvan 'n rekspro…

    4 min
  7. SANParks week 18-22 September.

    SANParks week starts on Monday to Friday in all nineteen National Parks in the country, where the public can enjoy free entrance. This is an opportunity for more people to be expos…

    4 min
  8. Natures valley - De Vasselot Ruskamp

    SANPark week begin Maandag 18-22 September, wat beteken dat natuurliefhebbers as dagbesoekers by gratis toegang sal geniet by die negentien nasionale parke in die land. Dis 'n pogi…

    4 min
  9. A CAMPANILE

    Die ikoniese Campanile toring met klokke in Port Elizabeth is heropen na opknapping van sowat twintig miljoen rand. Dit is in 1923 gebou ter viering van die honderdste herdenking v…

    5 min
  10. CAMPANILE

    The iconic Campanile tower with bells in Port Elizabeth has been reopened after a face lift of almost twenty million rand. It was built in 1923 as commemoration of the landing of t…

    4 min
  11. ENVIRO VS DEVELOPMENT

    All the latest Eastern Cape news from SABC News.

    4 min
  12. QUILT FEST PE

    The bi-annual Quilt National Festival is back in Port Elizabeth after nearly ten years, as it rotates between other cities in the country. The Siyadala festival has kick started at…

    2 min
  13. KWILTFEES

    Die tweejaarlikse Nasionale Kwiltfees is weer na tien jaar in Port Elizabeth. Die fees roteer tussen verkillende stede in die land. Honderde kwilters vertoon hulle kunstige handwer…

    2 min
  14. GREY WATER

    A water system designed to capture grey water, can alleviate the household use of clean water by half. It could save millions of litres of water per month. Large parts of the count…

    4 min
  15. GRYSWATER

    'n Waterbeparingstelsel wat gryswater opvang kan die verbruik van huishoudings met die helfte verminder. Dit kan miljoene liter water per maand spaar. Groot dele van die land is in…

    3 min
  16. PE BRANDE 6-2017

    Die brande wat die afgelope vyf dae in en om Nelson Mandela Baai gewoed het, is in bedwang en daar is geen onmiddellike gevaar nie. Die brande het twee lewens geeis, duisende hekta…

    6 min
  17. PE STRAATNAME

    Drie teater ikone van die Oos Kaap is vereer deur straatname in Port Elizabeth na hulle te vernoem. Al drie het al tevore Toni toekennings ontvang en het reuse bydraes gemaak in di…

    2 min
  18. OPERA - Street names

    Three theatre icons from the Eastern Cape have been honoured by naming streets after them in Port Elizabeth. They have previously received Toni Awards and made a huge contribution…

    3 min
  19. OK JAG

    Die Oos Kaap se winsgewende wildbedryf is drasties geraak deur die voortslepende droogte. Na raming het meer as die helfte van die wild in die provinsie gevrek weens die swak toest…

    4 min
  20. HUNT

    The Eastern Cape's lucrative hunting industry has seriously been affected by the prolonged drought. Several animals on game farms have died due to lack of grazing. It's estimated t…

    4 min
Nothing playing
0:00 / 0:00