podcasts.eu.org

RSG Nuus & Aktualiteit

by SABC News and Current Affairs · 2,245 episodes

NewsTechnology

Website ↗ More by author

Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die vernaamste nuusgebeure van die afgelope week.

Latest episodes

  1. Monitor 30 Junie 2021 - Deel 2

    Oudpresident Jacob Zuma het geen ander keuse as om vir sy 15 maande tronkstraf aan te meld nie. Swaar reën en 'n stormsterk wind word in die Kaap verwag.

    42 min
  2. Monitor 30 Junie 2021 - Deel 1

    Een uit elke vier Suid-Afrikaners ouer as 45 jaar het Tipe 2 diabetes - watter gevare hou COVID vir diabete in? Die Springbok-groep vir die eerste toets Vrydag teen Georgië, sluit…

    41 min
  3. Monitor 29 Junie 2021 - Deel 2

    Vervolging word oorweeg teen mense wat fopnuus oor Covid-19-entstowwe versprei. Navorsing deur ekonome van onder meer die Universiteit van Johannesburg wys dat tot 10% van gegoede…

    41 min
  4. Monitor 29 Junie 2021 - Deel 1

    Die ANC kry dalk nie genoeg van 'n meerderheid in die parlement om Artikel 25 van die grondwet te verander nie. Is die plaaslike regeringsverkiesings in die weegskaal?

    41 min
  5. Monitor 28 Junie 2021 - Deel 2

    Ons praat met twee kenners oor die gevaarliker Delta-variant en Vlak 4-inperkings. Die Proteas klop die Windies - ons praat met Pieter van den Berg oor gisteraand se krieket en die…

    38 min
  6. Monitor 28 Junie 2021 - Deel 1

    Suid-Afrika klim weer op die waterkar onder 'n Vlak 4-inperking, terwyl reisbeperkings na en van Gauteng ingestel word. Vyf ISIS-lede word in Suid-Afrika in hegtenis geneem.

    39 min
  7. Monitor 25 Junie 2021 - Deel 2

    Die premierskantoor se advieskomitee oor Covid-19 in Gauteng het aanbeveel dat die provinsie 'n kombinasie van vlak drie en vlak vier inperkingmaatreëls instel. Gauteng word by ver…

    44 min
  8. Monitor 25 Junie 2021 - Deel 1

    Die ANC wil glo streng optree teen ontplooides in Noordwes wat nie hulle instruksies wil volg nie. Ons kry reaksie hierop en vra of die leierskapsprentjie in die streek binnekort k…

    45 min
  9. Monitor 24 Junie 2021 - Deel 2

    Kommer oor 'n dreigende waterkrisis in die Baai. 'n Gesogte toekenning vir 'n dokumentêr oor Distrik 6.

    25 min
  10. Monitor 24 Junie 2021 - Deel 2

    Kommer oor 'n dreigende waterkrisis in die Baai. 'n Gesogte toekenning vir 'n dokumentêr oor Distrik 6.

    38 min
  11. Monitor 24 Junie 2021 - Deel 1

    Die vrou wat glo geboorte aan 'n tienling geskenk het, was toe nooit swanger nie! Argentinië en Meksiko herroep hulle ambassadeurs na Nicaragua.

    38 min
  12. Monitor 23 Junie 2021 - Deel 2

    'n Mediese kenner sê mense ouer as 50 moet nou 'n kans gegun word om ingeënt te word. President Cyril Ramaphosa maak bekend dat die hawens voortaan 'n onafhanklike filiaal van Tran…

    43 min
  13. Monitor 23 Junie 2021 - Deel 1

    Getuienis word by die Staatskapingskommissie gelewer oor die Guptas se vermeende uitgebreide geldwasserynetwerk. Die Minister van Binnelandse Sake word oor profeet Sheperd Bushiri…

    41 min
  14. Monitor 22 Junie 2021 - Deel 2

    Die selakant is weer in die nuus. Marinebioloë is boos vir Noorweë oor beplande eksperimente op walvisse.

    40 min
  15. Monitor 22 Junie 2021 - Deel 1

    Die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat is besig met 16 korrupsiesake van miljarde rand. 'n Verdoemende verslag oor die plundering van staatsgeld in Zimbabwe.

    37 min
  16. Monitor 21 Junie 2021 - Deel 2

    Die Hooggeregshof gelas dat die visepresident van Ekwatoriaal-Guinee meer as R39-miljoen aan skadevergoeding betaal vir die marteling van Daniel Janse van Rensburg. Die regering he…

    42 min
  17. Monitor 21 Junie 2021 - Deel 1

    'n Drukgroep begin 'n feiteveldtog oor polisiebrutaliteit. Die DA werf steun vir sy vuurwapenberaad, selfs ook om die Minister van Polisie, Bheki Cele, uit te nooi om dit by te woo…

    42 min
  18. Monitor 18 Junie 2021 - Deel 2

    Dit gons oor 'n reuse diamant wat in Botswana gevind is - 'n geoloog vertel ons meer oor die stene. 'n Metaangaswolk hang oor Johannesburg - waar kom dit vandaan?

    42 min
  19. Monitor 18 Junie 2021 - Deel 1

    Opposisiepartye sê daar is geen rede hoekom die gesondheidsminister nie voor hulle kan verskyn om vrae te beantwoord oor die Digital Vibes-tender nie. Talle skole is weer gesluit a…

    37 min
  20. Monitor 17 Junie 2021 - Deel 2

    Ons fokus op die politieke gebeure in Latyns-Amerika. Cloetesville Primêre Skool op Stellenbosch het die eerste skool in die land geword, wat 'n elektriese prestasiesertifikaat ont…

    38 min
Nothing playing
0:00 / 0:00